Townofthemonth articles
McGregor is dalk aan die einde van ’n pad wat doodloop teen die Riviersonderendberg, maar glo my, dis net die pad wat hier doodloop.
Buitelug
Meeste mense stop in Nelspruit vir petrol of daai laaste bietjie inkopies. Lees egter verder en vind uit hoekom Mpumalanga se hoofstad eintlik 'n plek is waar jy nodig het om 'n aand of twee te spandeer oppad Krugerwildtuin of Mosambiek toe.
Jy hoef nie lank op Clarens te kuier voordat jy agterkom die boetiekwinkels en kunsgalerye is maar net die punt van die sandsteenkoppie nie
Twee riviere, myle se duine én heeltyd speeltyd...
'n Pragtige dorpie in die Overberg en 'n lekker plek om naweek te hou.
Ompad
Op dié spoorwegdorp verloop die lewe teen 'n stoomtreinpas.
Geniet die stilte op Stormsrivier.
Ses doendinge op Zinkwazi.
Magaliesburgers noem hulle tuiste die “eenuur-dorpie”, want dis ’n uur se ry van alles af: Johannesburg, Pretoria, Rustenburg, Vanderbijlpark, Potchefstroom... Anim van Wyk vertel hoekom jy daai uur gerus maar kan ry.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2